JOIN OUR MAILING LIST |
NG Kerk Gemeente Kroonstad OOS
Click here to list your business with us
NG Kerk Gemeente Kroonstad OOS
Contact Details
Contact Person
Ds. Darius Botha en Ds. Wikus Venter
Landline Number
056 2126331
Email Address
Address
Fleckstraat
Panorama
Kroonstad
Welkom by Kroonstad-Oos!
Noudat ons die liefde en omgee van "regte mense" beleef het, het jy jou al opnuut verbind tot 'n gemeente van omgee?
Het jy jouself al met die kruis vereenselwig en uit dankbaarheid vir hierdie liefde van Jesus ander ook deur Sy oë begin sien, ander met Sy hande begin dien? Wag jy nog vir die regte geleentheid en omstandighede? Jesus het op die regte manier, oomblik en volkome oorgegee soos God dit vir Hom beskik het!
Dis weereens Paasfees en ons kan nie langer wag nie, wees die mens wie God jou geskape het om te wees, 'n mens van liefde en omgee!
Back | Back to top |